Op en WakkerOp en Wakker

Watertonnel tussen Lesotho en SA vir ses maande gesluit

View descriptionShare
Vir byna drie dekades al is Suid-Afrika tot 'n groot mate afhanklik van water wat deur die Lesotho Hoogland-waterskema aan Suid-Afrika gelewer word. Veral Gauteng en dele van die Vrystaat is van dié skema afhanklik. Die tonnel wat die water na Suid-Afrika voer, sal in Oktober vanjaar tot einde Maart aanstaande jaar, gesluit word vir dringende instandhoudingswerk. Wat beteken dit vir Suid-Afrika waar dit reeds moeilik gaan om water in die krane te hou? Ons praat hieroor met professor Richard Meissner van UNISA.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)