Op en WakkerOp en Wakker

Wat gebeur as jy 'n orgaan van 'n skenker benodig?

View descriptionShare
 
Het jy al ooit daaraan gedink dat jy dalk 'n orgaan mag nodig hê? Die lewe is onvoorspelbaar, en 'n mens dink dikwels nie aan so iets nie. Volgens die Orgaanskenkerstigting stel 80% mense nie belang om 'n orgaanskenker te wees nie, maar 75% mense is tevrede om 'n orgaan te ontvang wanneer dit nodig is. Augustus is Orgaanskenkersmaand, en ons praat met Jooste Vermeulen, uitvoerende direkteur van die Orgaanskenkerstigting.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,661 clip(s)