Op en WakkerOp en Wakker

Wat doen skermtyd aan ons fokus, slaap en welstand?

View descriptionShare
 
Ons is deesdae byna heeltyd aanlyn. Van die oomblik wat ons wakker word, tot ons saans die selfoon op die bedkassie neersit, is tegnologie deel van ons werk, verhoudings en ontspanning. Al hoe meer mense besef dat dit teen ’n prys kom: minder fokus, swak slaap, digitale uitbranding en die gevoel dat ons in honderde rigtings getrek word. Ons praat met dr. Marlena Kruger, ’n digitale welstand- en neurointegratiewe gesondheidsafrigter, en stigter van MindUnique Education.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,263 clip(s)