Op en WakkerOp en Wakker

Waar staan ons met BKS ná Steenhuisen se bloedneus in hof?

View descriptionShare
 
Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, het bloedneus in die hooggeregshof in Pretoria gekry, en is met 'n kostebevel gestraf oor die grootste bek-en-klouseer-uitbreking in Suid-Afrika se geskiedenis. Die voorlopige bevel in die hofsaak wat Sakeliga, Vrystaat Landbou en Saai teen Steenhuisen en sy amptenare gebring het, maak dit nou vir boere moontlik om self entstof teen aan te skaf en toe te dien. Hoe staan sake nou met die uitbreking? Ons praat met die voorsitter van Saai, dr. Theo de Jager. John Steenhuisen het nie op 'n uitnodiging om vanoggend saam te gesels, gereageer nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,209 clip(s)