Op en WakkerOp en Wakker

Waar staan die NG Kerk ná Algemene Sinode?

View descriptionShare
Die NG Kerk se 18e Algemene Sinode het ten einde geloop. Die sinode is voorafgegaan deur erge meningsverskille oor 'n aantal kwessies, onder meer verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag. Volgens die politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood, bly die NG Kerk een van die belangrikste en grootste netwerke in Suid-Afrika. Ons praat oor die sinode met ds. Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,603 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,606 clip(s)