Op en WakkerOp en Wakker

Wêreldtrekklavierdag om die draai

View descriptionShare
Die instrument het 'n paar name - akkordeon, pensklavier, trekklavier - en eersdaags is dit Wêreld Trekklavierdag. Dis 'n interssante instrument wat by byna enige musiekgenre kan inpas. In Suid-Afrika word die trekklavier dikwels geassosieer met Boeremusiek en die Riel, maar wêreldwyd word die instrument ingespan vir volksmusiek, eie aan 'n spesifieke land en kultuur. Om met ons oor die trekklavier te gesels, sluit Leon Albert Oosthuizen by ons aan. Hy is 'n professionele trekklavierspeler wat onder meer deel was van die amptelike musikante vir die FIFA-sokkerwêreldbeker in Katar.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,962 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,965 clip(s)