Op en WakkerOp en Wakker

VSA boikot G20: Is dit wérklik oor Afrikaners?

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,873 clip(s)
Loading playlist
Die adjunkpresident van Amerika, JD Vance, sou Suid-Afrika besoek het om die G20-beraad by te woon, maar president Donald Trump, ondersteun deur die Amerikaanse Minister van Buitelanse Sake, Marco Rubio, het aangekondig dat geen Amerikaanse gesant die beraad vandeesmaand sal bywoon nie. Amerika bied aanstaande jaar die beraad aan. Trump het die onderdrukking en vervolging van Afrikaners aangvoer vir die rede van sy besluit, maar is dit die wérklike rede? Intussen het die ANC skerp op die Amerikaanse regering se boikot gereageer. Ons praat hieroor met die politieke ontleder, professor Theo Venter van die Noodwes-Universiteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,873 clip(s)