Op en WakkerOp en Wakker

Van SA na Amerika: Twee Afrikaner-vlugtelinge vertel hulle storie

View descriptionShare
 
Almal het iets te sê oor Donald Trump se omstrede vlugtelingeprogram vir Afrikaners. Vir sommige is dit ’n politieke foefie, en vir ander ’n reddingsboei. Die Amerikaanse regering sê hy is bereid om tot 17 500 vlugtelinge in te neem. Maar agter die politiek is daar mense met persoonlike stories. Ons gesels met twee jong Suid-Afrikaners, Tyron Wolhuter van Johannesburg en Johan Herbst van Pretoria, wat in Greenville, Suid-Carolina, hervestig is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,597 clip(s)