Op en WakkerOp en Wakker

Van Der Aven by die Woordfees

View descriptionShare
 
By die Woordfees vier ons die krag van stories. Ons praat met drie broers wat hulle stories deur meesleurende harmonieë en diep Karoo-wortels vertel. Hulle meng akoestiese folk moeiteloos met grensverskuiwende alternatiewe klanke. Hulle is Roelof, Theunis en Paul - die manne van Van Der Aven.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,980 clip(s)