Op en WakkerOp en Wakker

Tussen die draad en dropper

View descriptionShare

Tussen die draad en dropper is 'n kort dokumentêr wat op die afgelope Silwerskermfees die tonge los gehad het. Leon van Nierop beskryf die dokkie as 'n oogoopmaker en tragies. Die dokkie gaan oor 'n soektog na die meesterdraadspanner, Hans Jors van die Hardemanskaroo - in die omgewing van Sutherland, Fraserburg en Williston.Ons praat hieroor met die joernalis en fotograaf wat die dokke gemaak het, Willem van der Berg. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,568 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,571 clip(s)