Op en WakkerOp en Wakker

Trump-tariewe bedreig Wes-Kaapse landbou

View descriptionShare
 
Die Wes-Kaap voel reeds die knou van die onlangse 31% tariewe wat die VSA op sekere Suid-Afrikaanse landbouprodukte ingestel het. Uitvoerders waarsku dat die werkloosheidsyfer moontlik tot 100 000 mense kan styg – veel hoër as die amptelik geskatte 30 000. In ’n poging om ekonomiese groei aan te wakker, gaan die provinsie in November ’n beleggingsberaad hou. Ons praat hieroor met dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,968 clip(s)