Op en WakkerOp en Wakker

Theo Vorster oor benoeming by Silwerskermfees

View descriptionShare
Die Silwerskermtoekennings vereer jaarliks akteurs en aanbieders vir hulle produksies op Afrikaanse televisie. In die kategorie beste aanbieder van 'n aktuele program, is vier aanbieders benoem - Lourensa Eckard, Mia Slabbert, Mia Spies en Theo Vorster. Die wenner sal môre by die fees in die Kaap aangewys word. Theo Vorster is 'n gereelde gas op RSG se finansiële programme, en ons ken hom ook as aanbieder van sakeprogramme op televisie, maar hoofsaaklik is hy 'n hoof van Galileo Capital.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,533 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,536 clip(s)