Op en WakkerOp en Wakker

Tesourie draai geldkrane van 75 munisipaliteite styf toe

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,365 clip(s)
Loading playlist
Minstens 75 munisipaliteite is kniediep in die moeilikheid nadat hulle toelaes van die nasionale tesourie opgeskort is. Hierdie munisipaliteite word gedwing om dringend bewyse te lewer dat hulle skuld betaal, dienste lewer en begrotingsplanne volg. As hulle dit nie doen nie, sal die geldkrane styf toegedraai bly, en inwoners sal uiteindelik die prys daarvoor betaal. Ons praat met dr. Harlan Cloete, ’n kenner van plaaslike regeerkunde, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,365 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,365 clip(s)