Suid-Afrika en die atoombom - Deel 12

Published Dec 6, 2024, 5:40 AM
Ons praat in hierdie reeks oor Suid-Afrika se geskiedenis met kernenergie, veral die ontwikkeling van 'n atoombom. Verlede week het ons oor ’n moord in Parys, ’n sluipmoord op ’n Europese leier in Stockholm en PW Botha se beroerte. Ons sit die gesprek voort met professor Jo-Ansie van Wyk, 'n politieke wetenskaplike verbonde aan Unisa en 'n voorste kenner van kernenergie en atoombom-ontwikkeling. Sy vertel van Projek Mantel, Operasie Masada, Jan en San Publiek en die ANC-bom.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,409 clip(s)