Suid-Afrika en die atoombom - Deel 1

Published Sep 20, 2024, 5:40 AM
Kernenergie is die afgelope tyd in die nuus in Suid-Afrika, en met die oorloë in Oekraïne en die Midde-Ooste, word atoombomme ook druk bespreek. Suid-Afrika het sy eie geskiedenis met atoombomme, en die voorste kenner hiervan is professor Jo-Ansie van Wyk, 'n politieke wetenskaplike verbonde aan Unisa. Sy het haar doktorsgraad hieroor gedoen, en doen sedertdien steeds baie navorsing oor veral die politiek van kernwetenskap.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,220 clip(s)