Op en WakkerOp en Wakker

Stuit swendelary met Capitec - Deel 16

View descriptionShare
Bedrog kan met enigiemand gebeur. Swendelaars wag nie vir iemand van ’n spesifieke ouderdom of lewensfase nie. Hulle pas bloot hulle taktiek aan volgens waar jy in die lewe staan. Of jy nou studeer, ’n gesin begin, jou loopbaan bou, of afgetree is, hulle gebruik dringendheid, emosie en digitale truuks om jou inligting of geld te steel. Ons kyk na die bedreigings wat mense in verskillende lewensfases tref saam met Jean Rossouw, Capitec se hoof van finansiële geletterdheid, en Nick Harris, die hoof van die afdeling wat op finansiële misdaad fokus.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,683 clip(s)