Op en WakkerOp en Wakker

Stuit swendelary met Capitec - Deel 15

View descriptionShare
Bedrieërs misbruik al eeue lank emosies soos vertroue, vrees en hoop om mense te mislei. Vandag doen hulle dit vinniger en gesofistikeerd met digitale kanale, sosiale manipulering en datalekkasies. Ons hoor by twee van Capitec se kenners hoe jy dié patrone kan herken, en watter praktiese stappe jy kan doen om jouself te beskerm. Hulle is Jean Rossouw, die bank se hoof van finansiële geletterdheid, en Nick Harris, die hoof van die afdeling wat op finansiële misdaad fokus.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,597 clip(s)