Op en WakkerOp en Wakker

Stuit swendelary met Capitec - Deel 1

View descriptionShare
Digitale transformasie het talle deure oopgesluit vir voortuigang en welvaart. Ongelukkig het dit ook die geleentheid gebied aan swendelaars om jou swaarverdiende geld te steel. Ons skop af met 'n nuwe reeks, wat ons elke tweede Maandag saam met Capitec aanbied. Die doel van die reeks is om jou te bemagtig om nie uit jou geld geswendel te word nie. Ons praat met Jean Rossouw, hoof van finansiële geletterheid by Capitec, en met Nick Harris, hoof van finansiële misdaadvoorkoming by Capitec.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,569 clip(s)