Steeds baie vrae oor dood van Willem Kruger

Published Feb 15, 2023, 5:35 AM
Daar is steeds baie vrae oor die raaiselagtige dood van die jong boer, Willem Kruger, in die Vaalrivier naby Morgenzon in Mpumalanga verlede jaar. Hy het ‘n ramparty bygewoon, en sy lyk is nege dae later in die rivier gevind. Maar dis die forensiese verslag oor die toestand van sy bakkie wat die wenkbroue laat lig. Wouter Botes is ‘n vlieënier en iemand wat al heelwat vliegtuigongelukke en onopgeloste rampe ondersoek het. Hy deel sy insig met ons.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,400 clip(s)