Op en WakkerOp en Wakker

Springbokke wen Wêreldbeker 30 jaar gelede vir eerste keer

View descriptionShare
Vandag, presies 30 jaar gelede, het die Springbokke, ná meer as 'n eeu van Springbokrugby, die eerste keer die William Webb Ellis-trofee omhoog gehou nadat hulle die All Blacks in 'n naelbyt-eindstryd op Ellispark met 15-12 geklop het. Min mense wat die wedstryd gesien het, sal daardie dag vergeet. Ons het in die klankargief gaan snuffel en op hierdie argiefmateriaal van destyds afgekom. Afrikaans Stereo se Herman Coetzee is die eerste stem wat jy hoor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,873 clip(s)