Op en WakkerOp en Wakker

Spesiale ekonomiese sone om spanning oor xenofobie te verlig

View descriptionShare
 
Die oplossing vir vreemdelingehaat lê nie net in grensooreenkomste of polisie-optrede nie, maar in ekonomiese groei. Só sê Mosambiek se minister van buitelandse sake, Maria Lucas, ná weke van spanning omdat burgers van dié land glo deur Suid-Afrikaners geteiken sou word. Mosambiek, Suid-Afrika en Eswatini wil ’n spesiale ekonomiese sone by die gedeelde grens ontwikkel om werk te skep. Ons praat hieroor met Roland Henwood, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,119 clip(s)