Skokkende gedrag van stakende gesondheidswerkers

Published Mar 10, 2023, 5:35 AM
Al hoe meer provinsiale gesondheidsdepartemente het hofbevele bekom teen stakende Nehawu-werkers. Dit volg op skokkende nuus van die gedrag van hierdie werkers in veral Vrystaatse hospitale en hoe hulle pasiënte in intensiewe sorgeenhede of ambulanse behandel het. Vir haar perspektief oor hoe hierdie werkers behoort op te tree en hoe pasiënte behandel behoort te word, praat ons met dr. Angelique Coetzee van die Solidariteit Doktersnetwerk.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,400 clip(s)