Op en WakkerOp en Wakker

Sakeliga maak alarm oor rasseklassifikasie en ou apartheidswet

View descriptionShare
Ons fokus op ’n omstrede nuwe wending in die debat oor die wet op gelyke indiensneming. Sakeliga en Neasa beskuldig die regering daarvan dat werkgewers onregmatig aangemoedig word om ’n ou apartheidswet te gebruik vir rasseklassifikasie. Ons praat hieroor met Piet le Roux, bestuurshoof van Sakeliga, oor hoekom hulle dié stap as ongrondwetlik en gevaarlik beskou, en wat dit vir werkgewers beteken.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,301 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,301 clip(s)