Op en Wakker
Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.8,149 clip(s)
Loading playlist
Die langverwagte plaaslike verkiesings is verby, en die uitslae is besig om drupsgewys in te kom. Ontleders is die eens dat dit 'n waterskeidingsverkiesing vir sal Suid-Afrika wees. Die stryd in van die belangrikste metro's in Suid-Afrika was fel, en verskeie koalisierade is ons voorland. Ons praat hieroor met die politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood.



