Op en WakkerOp en Wakker

RSG help weer matrieks met die eksamen

View descriptionShare
 
Die matriekeindeksamen, wat deur talle kenners as een van die belangrikste eksamens in 'n mens se lewe beskryf word, kruip al hoe nader, en dis tyd vir hersiening om in alle erns te begin. Soos elke jaar is RSG hier om matrieks te help. Trouens vanjaar is daar selfs meer ondersteuning.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,644 clip(s)