Op en WakkerOp en Wakker

Rooibos mik oos: Tariefvrye toegang tot China skep nuwe geleenthede

View descriptionShare
 

Suid-Afrikaanse rooibos kry ’n groot hupstoot op die wêreldverhoog met tariefvrye toegang tot China – die grootste teemark op aarde. Vir plaaslike produsente beteken dit nie net beter pryse en groter volumes nie, maar ook ’n kans om rooibos aan miljoene nuwe verbruikers bekend te stel. En ja, die Chinese drink ook tee soos die Britte en die Suid-Afrikaners, maar hulle begin al hoe meer soek na gehalte-opsies. Ons praat met Adele du Toit, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,105 clip(s)