Rampe wat SA geruk het

Published Nov 30, 2022, 6:35 AM
Natuurrampe is iets wat mense aangryp, en in Suid-Afrika het ons die afgelope paar jaar groot droogte, verwoestende vloede en ‘n slikdamramp beleef. Ilse Salzwedel gesels met Chris Schoeman, ‘n historikus en skrywer van die boek, ONGEKENDE ELLENDE. Dit handel oor rampe wat Suid-Afrika geruk het, en bevestig maar net weer dat daar inderdaad niks nuuts onder die son is nie.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 5,382 clip(s)