Op en WakkerOp en Wakker

Raad vir nuwe Graad 1-ouers

View descriptionShare
Môre is 'n groot dag vir honderde duisende blinkoog-kindertjies wat hulle eerste treë in 'n skoolloopbaan van 12 jaar sal gee. Dis 'n dag van trane en glimlagte en ouers wat swel van trots. By baie ouers wat die eerste keer hierdie pad begin stap, is daar groot klomp onsekerheid. Om vir ouers raad te gee, praat ons met die adjunkhoof van Laerskool Jan van Riebeeck in Kaapstad, Marinda Brink.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,382 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,382 clip(s)