R100 miljard transformasiefonds: Só lyk minister se plan

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
4,637 clip(s)
Loading playlist
Sedert die Minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, bekendgemaak het die regering beplan 'n R100 miljard transformasiefonds om swart besighede te vestig, het dit baie kritiek ontlok, onder meer van Busisiwe Mavuso van Business Leadership South Africa. Om oor die plan en die konsepdokument te praat, sluit Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge by ons aan.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,640 clip(s)