Op en WakkerOp en Wakker

Poligamie: Is monogamie regtig nog die enigste opsie?

View descriptionShare
 
Ons het verlede week gepraat met die Vrystaatse advokaat Gerrit Coetzee, wat die tonge laat klap het met sy soeke na ’n tweede vrou. Die gesprek oor poligamie het heelwat reaksie ontlok, en intussen gons dit ook oor Netflix se The Polygamist, wat die einste onderwerp dek. Sedertdien is daar baie mense wat hardop begin wonder of hulle self gereed is vir ’n tweede of derde man of vrou in hullw verhouding. Ons praat hieroor met prof. Christina Landman, ‘n teoloog verbonde aan Unisa.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,721 clip(s)