Op en WakkerOp en Wakker

Parlement oor die jare - Deel 13

View descriptionShare
Ons vier vanjaar 30 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Die parlement is natuurlik sentraal in ’n demokrasie, en die afgelope paar weke is ons besig met 'n reeks oor die parlement. Ons praat oor die eerste Parlement, die ampswag en die ampstaf met dr. Pieter Mulder, wat byna 30 jaar 'n parlementslid was.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,427 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,430 clip(s)