Op en WakkerOp en Wakker

Parallelle staat in SA?

View descriptionShare
Daar word gereeld deur kommentators en ontleders verwys na die maatskaplike kontrak tussen die staat en die burgers in Suid-Afrika, wat onberekenbaar skade aangedoen is na 30 jaar van swak ANC-regering. Selfs president Cyril Ramphosa het aan die begin van sy eerste termyn verwys na dié kontrak wat skipbreuk gelei het. Hy het belowe om daadwerklik aan die herstel van die kontrak te werk, oënskynlik sonder sukses. Onlangs op die aanlynpublikasie, OntLaer, skryf die mederedakteur en regsgeleerde, Daniël Eloff, oor 'n parallelle staat en die privatisering van openbare lewe.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,320 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)