Op en WakkerOp en Wakker

Oudhoofredakteur van die WAT praat oor Afrikaans en Engels se noue verbondenheid

View descriptionShare
'n Brief van doktor Willem Botha in die Afrikaanse koerante oor 'n soort versmelting van Afrikaans en Engels het óf die oë laat rek, óf mense stil-stil instemmend laat knik. Hy sê as mens tendense in die gebruik van die taal volg, is die logiese uiteinde dat Afrikaans iewers in die toekoms gaan een word met Engels. Maar is dit so eenvoudig? Dr. Botha sluit vanoggend by ons aan om te verduidelik wat hy bedoel het. Hy was voorheen die uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)