Op en WakkerOp en Wakker

Oorlog tussen ANC-faksies in Gauteng

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
4,120 clip(s)
Loading playlist
Die gevegte in die ANC tussen Fikile Mbalula in Luthuli-huis en Panyaza Lesufi, voorsitter van die Gautengse provinsiale uitvoerende komitee, is op die spits gedryf toe Mbalula vir Lesufi oor die kole wou haal, maar dit misluk het. Die geveg tussen Luthuli-huis en oënskynlik die Uniegebou aan die een kant, en faksies in die Gautengse ANC aan die ander kant, prut nou al 'n wyle. Sedert die vorming van die Regering van Nasionale eenheid en Lesufi se onwilligheid om in Gauteng so 'n regering te vorm, loop die gemoedere hoog. Ons praat hieroor met professor Piet Croucamp van die Noordwes Universiteit se sakeskool.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)