Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe Orkney Snork Nie-fliek eersdaags te sien

View descriptionShare
 
Die bekende karakters van die geliefde Orkney Snork Nie is eersdaags terug in 'n splinternuwe Willie Esterhuizen-fliek, Poeksie Woeksie. Annette Engelbrecht, wat die rol van Maggie gespeel het, was nie beskikbaar om weer die rol te vertolk nie, en Magda van Biljon vertolk nou die rol. Magda se oorlede man, Zak du Plessis, het destyds die rol van Hendrik vertolk. Frank Opperman sal seker vir altyd onthou word vir sy rol as Ouboet, en hy is weer te sien in Poeksie Woeksie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,855 clip(s)