Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe boek oor SA se dienspligtiges

View descriptionShare
"Dis amper soos 'n Waarheid- en versoeningskommissie vir onsself. Een van die belangrikste boeke in Afrikaans wat die afgelope dekade verskyn het." So sê Koos Kombuis in sy videoresensie van DIENSPLIG: HOEKOM STOTTER ONS PA'S SO? op LitNet. Dié boek deur Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970's en 1980's verplig is om weermagdiens te doen. Ons praat met Anelia, al die pad uit Berlyn, oor haar boek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,097 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,100 clip(s)