Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe boek oor Koning Shaka

View descriptionShare
 
Hy is 'n omstrede figure in die geskiedenis, maar een wat die aandag en verbeelding aangryp, die Zoeloekoning, Shaka. Daar het deur die jare talle boeke, gedigte, flieks, verhoogdramas en TV-reekse oor hom verskyn. Die digter, skrywer en historikus, Johann Lodewyk Marais, se boek, KONING SHAKA: VAN SKAKERINGS GRYS TOT FASSINERING, het onlangs verskyn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,869 clip(s)