Op en WakkerOp en Wakker

Nie 'n Gekkedag-grap: Zille snorkel in slaggat

View descriptionShare
Dit gons behoorlik op al wat sosiale mediaplatform is oor die DA-burgemeesterkandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, wat in 'n duikpak, kompleet met 'n duikbril en snorkel, in 'n modderige gat vol water swem in een van Johannesburg se strate. Dis geen Aprilgek-grap nie. Zille het sedert sy haar veldtog begin het, verskeie video’s gemaak wat jou laat twyfel of dit waar kan wees. Is dit die eerste van so 'n soort verkiesingsveldtog in Suid-Afrika? En sal dit vir haar meer stemme beteken? Ons praat hieroor met professor Piet Croucamp van die Noordwes-Universiteit se sakeskool.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,881 clip(s)