Op en WakkerOp en Wakker

NGV, verbruikers en mediese fondse

View descriptionShare
Terwyl politieke partye ernstige gesprekke oor samewerking voer, het president Cyril Ramaphosa gister aangedui hy sal die hofaansoek van Solidariteit oor die Nasionale Gesondheidsversekering teen staan. Die NGV-wetgewing kom al jare aan, en Ramaphosa het dit kort voor die verkiesing met groot fanfare voor die media onderteken. Maar wat beteken die NGV vir lede van mediese fondse, en vir die fondse self? Om hieroor te praat, sluit Marnus Kruger, hoof van regsake, risiko en voldoening by die mediese skema, Medihelp, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)