Op en WakkerOp en Wakker

Ná 37 jaar tree SAUK se Marinda af

View descriptionShare
 
Daar is min mense wat daarmee kan spog dat hulle byna vier dekades by die SAUK gewerk het. Marinda Wolmarans tree volgende week af ná 37 jaar in verskillende rolle by die SAUK se biblioteke. Marinda het tientalle mense sien kom en gaan by die SAUK, en om ons te vertel van haar kleurryke loopbaan hier by die uitsaaier, kuier Marinda vanoggend by ons in die ateljee.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,380 clip(s)