Op en WakkerOp en Wakker

Muur in Kaapstad: Voordelig of uitsluitend?

View descriptionShare
Die besluit van die Kaapse-metroraad om 'n muur op die N2-roete naby die Kaapstad-lughawe op te rig, het die tonge los. Die roete is al beskryf as een van die gevaarlikste roetes in die land, met gereelde misdadige voorvalle wat al lewens gekos het. Daar word ook gereeld klippe en bakstene na voertuie geslinger. In 'n onlangse voorval was Walliese toeriste die slagoffers. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, praat met ons hieroor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,560 clip(s)