Op en WakkerOp en Wakker

Moet UWK se naam verander na Allan Boesak?

View descriptionShare
Die voormalige kerkleier en struggle-veteraan, dr. Allan Boesak, het vandeesweek sy 80ste verjaardag gevier. Om hom te vereer, is 'n voorstel ingedien om die naam van die Universiteit van die Wes-Kaapland te verander na die Allan A. Boesak-Universiteit. Daar was gemengde reaksie op die naamsveranderingsvoorstel. Om hieroor, en oor Boesak se nalatenskap te praat, sluit die akademikus en kommentator, professor Hein Willemse, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,674 clip(s)