Op en WakkerOp en Wakker

Marlene Dumas skenk portret van Eybers aan Wits

View descriptionShare
Elisabeth Eybers is die eerste vrou wat ’n digbundel in Afrikaans gepubliseer het, en ook die eerste vrou wat met die Hertzogprys bekroon is. Sy is ook die enigste wenner van die P.C. Hooft-prys wat nié in Nederlands geskryf het nie. Eybers het in 1961 na Amsterdam in Nederland verhuis. Sy sou op die 26e van vandeesmaand 109 jaar oud geword het. Die wêreldbekende Suid-Afrikaans-gebore skilder Marelne Dumas skep dan 'n portret van Eybers, wat sy geskilder het, aan die Wits-kunsmuseum. Professor Ena Jansen was 'n dekadelange vriendin van Eybers, en is bevriend met Dumas.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,778 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,781 clip(s)