Op en WakkerOp en Wakker

Laurika Rauch groet: "Ons het altyd gedink ons kan aan die sterre raak!"

View descriptionShare
“Sy is die grande dame van Afrikaanse musiek. Sy het die drie B's: Brains, beauty and breathing". Só beskryf Carike Keuzenkamp vir Laurika Rauch. Sy het te veel treffers om op te noem, en haar impak op Afrikaans en die Afrikaanse leefwêreld kan beswaarlik omskryf of vasgevang word in woorde. Laurika Rauch het vir oulaas 'n kortspeler met vyf liedjies vrygestel, en groet die musiekbedryf ná byna 50 onvergeetlike jare. Laurika kuier saam met ons.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,320 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)