Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Waldimar Pelser

View descriptionShare
Vandeesweek, 25 jaar gelede, is die eerste programme van die eerste private Afrikaanse televisiekanaal, kykNET, uitgesaai. Die uistaaiveteraan, Marida Swanepoel, wat 'n lang loopbaan by die SAUK, eers by radio en later TV, gehad het, was deel van die proses. Waldimar Pelser is deesdae die grootbaas van kykNET, en hy het land en sand met Pieter Steyn gesels oor televisie, Afrikaans, sy dae as joernalis in Nigerië en sy studies by Oxford.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,892 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,895 clip(s)