Op en WakkerOp en Wakker

KZN-regering hang aan draadjie

View descriptionShare
Die voortbestaan van die Regering van Provinsiale Eenheid in KwaZulu-Natal is in die weegskaal, weens faksiegevegte in die Nasionale Vryheidsparty. Die NFP het een setel in die provinsiale regering. NFP-lid Mbali Shinga is die LUR vir Maatskaplike Ontwikkelling en is nou uit die party geskors, omdat sy nie saam met die MK Party en die EFF gestem het om die regering tot 'n val te bring nie. Intussen het die ANC en die DA die nasionale leierskap van die NFP versoek om 'n dringende vergadering om die kwessie te bespreek. Die IVP het gister bekendgemaak die premier en IVP-lid, Thami Ntuli, kry doodsdreigemente op sosiale media. Ons praat hieroor met die politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, professor Piet Croucamp.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,407 clip(s)