Suid-Afrika het 'n ontsaglike rugbykultuur, en klubrugby lê aan die hart hiervan. Daar is nuwe 'n dokumentêre reeks, Klubhuis, op kykNET. Dit reis na die hartkamers van mense betrokke by klubrugby. Ons praat hieroor met twee mense wat by die vervaardiging van Klubhuis betrokke is, Haddad Viljoen en Marco Botha.