Op en WakkerOp en Wakker

Kirsten Neuschäffer is SA Sportvrou van die Jaar

View descriptionShare
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis wat 'n alleenvaart om die wêreld gewen het, en is eergisteraand aangewys as Suid-Afrika se Sportvrou van die Jaar - Kirsten Neuschäffer. Sy het met haar 1988-model seilboot, die Minnehaha, alleen en sonder moderne tegnologie, die byna 30 000 seemyl eerste voltooi op 'n roete wat die Australiër, Don McIntyre, uitgewerk het. Kenners beskryf die roete as gek, en slegs 180 mense kon al alleen om die wêreld vaar - vergelyk dit met die meer as 6 000 mense wat al Everest se piek beriek het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,056 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,059 clip(s)