Op en WakkerOp en Wakker

Kernooreenkoms tussen Saoedi & VSA nét vreedsaam?

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,582 clip(s)
Loading playlist
Die oliereus in die Midde-Ooste, Saoedi-Arabië, en die wêreld se grootste supermoondheid, Amerika, het volgens berigte 'n geskiedkundige ooreenkoms bereik oor kernenergie. Kort ná die ooreenkoms bekend geword het, het die Amerikaanse president, Donald Trump, egter op sosiale media gesê die ooreenkoms is onderhewig daaraan dat Saoedi-Arabië die Abraham-akkoord onderteken, en daardeur Israel as 'n staat erken. Die ooreenkoms is glo net om uraan te verryk vir kernkrag, maar vrese bestaan dat dit later mag ontwikkel tot wapengraad uraanverryking. Ons praat hieroor met professor Jo-Ansie van Wyk, ‘n spesialis oor kernenergie-politiek, verbonde Unisa.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,582 clip(s)