Op en WakkerOp en Wakker

Johan Myburg - kunstenaar van vele talente

View descriptionShare
Die Innibos-kunstefees het die bekroonde en Hertzogprys-digter, kunstenaar, kurator, kunsredakteur en RSG-medeweker, Johan Myburg, gehuldig met muskiek, kuns en dans. Johan is 'n voormalige kunsredakteur van Beeld. Hy is elke week te hoor in Skrywers en Boeke op RSG, en is ‘n kunskurator en gevierde digter wat in 2020 die Hertzogprys gewen het vir sy bundel, Uittogboek. Sy jongste bundel, Narreskip, het in 2022 verskyn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,217 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,220 clip(s)